Staan Saam teen die Storm
Pretoria Afrikaanse Saamtrek 2026
Kies 'n Potgooi Program deur te druk op die drie strepies
Luister na die Nuutste asook Vorige Episodes
Die Video Opnames word deur Magaliessig SDA Kerk behartig. Sodra dit beskikbaar is sal dit hier ook verskyn.
Ander Potgooi
Episodes
Word geplaas soos die lesings klaar geredigeer is
Word Betrokke
Wie is AWR Afrikaans?
Jou Afrikaanse Adventiste Christen Radiostasie Jou Keuse … Jou Radio! Welkom by ’n lewende klankkanaal van hoop, waarheid en geloof. Ons ateljee is geleë by die Eloffsdal Advent-Sentrum in Pretoria, Suid-Afrika, en ons saai 24 uur per dag, 7 dae per week, uit tot in die uithoeke van die wêreld. 📻 Ons primêre uitsaaitaal is Afrikaans, met geselekteerde programme ook in Engels, om ’n wyer gehoor te bedien. 🌍 As die Afrikaanse stem van Adventiste Wêreldradio (AWR), fokus ons op Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners, maar ons boodskap van geloof, liefde en geregtigheid bereik luisteraars wêreldwyd.