Beaconsfield 2.0

Sluit by ons aan op hierdie avontuur deur die geskiedenis terwyl ons die Beaconsfield Sewendedag Adventistekerk in Kimberley, Suid-Afrika, herstel.

‘n Historiese SDA-baken wat getuig van die wederkoms van Jesus Christus. ‘n Baken wat ons leer om volhardend te wees in geloof en sending, soos die pioniers van ouds.

‘n Baken wat ons lei op die altyd-opwaartse pad na Jesus Christus.

Om 'n finansiele bydrae te maak: