Pioniertjies Ontdek en Leer

AWR Afrikaans Kinder Stories

Nuutse
Potgooi
Episode

Nuwe Episodes

Ons plaas ons potgooi episodes elke Tweede Week.

Wie is AWR Afrikaans?

Jou Afrikaanse Adventiste Christen Radiostasie Jou Keuse … Jou Radio! Welkom by ’n lewende klankkanaal van hoop, waarheid en geloof. Ons ateljee is geleë by die Eloffsdal Advent-Sentrum in Pretoria, Suid-Afrika, en ons saai 24 uur per dag, 7 dae per week, uit tot in die uithoeke van die wêreld. 📻 Ons primêre uitsaaitaal is Afrikaans, met geselekteerde programme ook in Engels, om ’n wyer gehoor te bedien. 🌍 As die Afrikaanse stem van Adventiste Wêreldradio (AWR), fokus ons op Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners, maar ons boodskap van geloof, liefde en geregtigheid bereik luisteraars wêreldwyd.

Word deel van ons WhatsApp Groep

Vind uit wat gebeur by ARP