Daders van die Woord
saam met Charles Kies
Nuutse
PotgooiEpisode
Kies 'n Potgooi Program deur te druk op die drie strepies
Luister na Vorige Episodes
Ander Potgooi
Nuwe Episodes
Ons plaas ons potgooi episodes Weekliks.
Word Betrokke
Wie is AWR Afrikaans?
Jou Afrikaanse Adventiste Christen Radiostasie Jou Keuse … Jou Radio! Welkom by ’n lewende klankkanaal van hoop, waarheid en geloof. Ons ateljee is geleë by die Eloffsdal Advent-Sentrum in Pretoria, Suid-Afrika, en ons saai 24 uur per dag, 7 dae per week, uit tot in die uithoeke van die wêreld. 📻 Ons primêre uitsaaitaal is Afrikaans, met geselekteerde programme ook in Engels, om ’n wyer gehoor te bedien. 🌍 As die Afrikaanse stem van Adventiste Wêreldradio (AWR), fokus ons op Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners, maar ons boodskap van geloof, liefde en geregtigheid bereik luisteraars wêreldwyd.