AanbiddingsUUR
Kies 'n Potgooi Program deur te druk op die drie strepies
Luister na die Nuutste asook Vorige Episodes
AanbiddingsUUR
3 Videos
35:11
35:14
34:34
Ander Potgooi
Nuwe Episodes
Ons plaas ons potgooi episodes op ‘n Gereelde Basis.
Word Betrokke
Wie is AWR Afrikaans?
Jou Afrikaanse Adventiste Christen Radiostasie Jou Keuse … Jou Radio! Welkom by ’n lewende klankkanaal van hoop, waarheid en geloof. Ons ateljee is geleë by die Eloffsdal Advent-Sentrum in Pretoria, Suid-Afrika, en ons saai 24 uur per dag, 7 dae per week, uit tot in die uithoeke van die wêreld. 📻 Ons primêre uitsaaitaal is Afrikaans, met geselekteerde programme ook in Engels, om ’n wyer gehoor te bedien. 🌍 As die Afrikaanse stem van Adventiste Wêreldradio (AWR), fokus ons op Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners, maar ons boodskap van geloof, liefde en geregtigheid bereik luisteraars wêreldwyd.