Maranatha! vir die Hele Gesin

Nuutse
Potgooi
Episode

Onlangse Episodes

Waaroor gaan Marantha! vir die Hele Gesin?

Maranatha! is ’n familie-aandgodsdiens vir die hele gesin wat fokus op die hoopvolle verwagting van Jesus se wederkoms. Elke program sluit ’n kort voorlesing uit die boek Maranatha in – ’n samevatting van Ellen G. White se skrywes oor Bybelse profesie en die eindtyd – gevolg deur ’n lied wat saam gesing word en ’n gebed. Hierdie program help gesinne om hul geloof te versterk, hul hoop lewend te hou en elke dag saam uit te sien na die koms van ons Here.

Word deel van ons WhatsApp Groep

Vind uit wat gebeur by ARP