đŸŒŋ Vergifnis: Die Pad na Vryheid

Het jy al ooit gewonder hoe om regtig te vergewe – en hoekom dit so belangrik is?

Ons almal dra seer. Of dit nou ‘n ou wond is of iets vars, onvergewensgesindheid hou ons vas en maak ons siek – emosioneel, geestelik Ên fisies. Hierdie WhatsApp-lesings neem jou stap vir stap op die pad van vergifnis. Jy sal leer hoe om weer vry te leef – sonder skuld, skande of woede wat jou terughou.

đŸ•Šī¸ Wat jy sal leer:

  • Waar jy jouself bevind op die pad van vergifnis

  • Hoe om innerlike vryheid en vrede te ervaar

  • Hoe om jou verlede te herdefinieer en jou toekoms hoopvol aan te pak

  • Hoe om jouself te vergewe

  • En meer…

Die seminaar is GRATIS

Word deel van ons WhatsApp Groep

Vind uit wat gebeur by ARP